PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Kragtige Gebede Vir Moeilike Tye (Sagteband)

Kragtige Gebede Vir Moeilike Tye (Sagteband)

Jackie M. Johnson
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Jackie M. Johnson
Regular price
R140.00
Sale price
R140.00
Unit price
per 

Wat bid jy wanneer alles net te moeilik raak? Wanneer jy stres ervaar of depressief voel, wanneer die lewe oorweldigend of teleurstellend is, wanneer dit voel jy wil net tou opgooi? Dit is in sulke tye wanneer jy met onblusbare hoop moet bid, sê Jackie M. Johnson.
Met bemoedigende stories, Skrifgedeeltes en gebede wys Jackie lesers in Kragtige gebede vir moeilike tye hoe om te bid vir fokus, wysheid, selfvertroue, moed, genade, krag, betekenis en soveel meer. Die hoofstukke is volgens temas ingedeel sodat lesers die regte gebede vir hulle spesifieke behoeftes en situasies kan vind.
Kragtige gebede vir moeilike tye is ideaal vir enigiemand wat oorweldig voel deur die lewe en God se vrede wil ervaar.
  1. Category Gebed
  2. SKU 9781431621217
  3. Barcode 9781431621217
  4. Size 115 x 175 mm
  5. Long Author Jackie M. Johnson
  1. Number of Pages 280 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products