{"product_id":"klein-beertjie-volg-die-leier-sagteband","title":"Klein Beertjie Volg die Leier (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eIn ’n wêreld propvol vals leiers kan dit baie moeilik wees om te weet wie ons moet volg.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eIn \u003ci\u003eKlein Beertjie volg die Leier\u003c\/i\u003e ontdek Klein Beertjie dat sy vriend Eddie nie altyd ’n wyse leier is nie. Wanneer Klein Beertjie die storie hoor van die vissermanne wat Jesus volg (Luk. 5:1-11), leer hy dat dit belangrik is om goeie leiers te kies – en dat Jesus die heel beste leier is!\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie volg die Leier\u003c\/i\u003e leer 3- tot 6-jariges om hul oë op die enigste Leier te hou wat hulle nooit sal teleurstel nie – Jesus.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eVertel die storie van die vissermanne wat Jesus volg (Luk. 5:1-11).\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHelp 3- tot 6-jariges verstaan dat dit belangrik is om goeie leiers te kies – en Jesus is die beste leier van almal!\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e24 volkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eClever Cub Follows the Leader\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42982462128224,"sku":"9780638010862","price":35.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9780638010862_front.jpg?v=1784628483","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/klein-beertjie-volg-die-leier-sagteband","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}