{"product_id":"klein-beertjie-vier-boek-combo-vol-3","title":"Klein Beertjie Vier-Boek Combo Vol 3","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eKom luister saam met Klein Beertjie na die waarhede uit die Bybel waarvan Mamma en Pappa Beer hom vertel! Die Klein Beertjie-boeke is ideaal vir 3- tot 6-jariges. Hierdie stel bevat vier boeke:\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e\n\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie vergewe ’n vriend\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e – Pappa Beer vertel vir Klein Beertjie die Bybelse verhaal van hoe Josef sy broers vergewe het – en hulle het iets gedoen wat baie erger was as om hom iets leliks te noem!\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e\n\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie en God se wonderlike wêreld\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e help 3- tot 6-jariges om te dink aan al die wonderlike dinge wat God gemaak het en al die wonderlike dinge wat Jesus gedoen het.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e\n\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie is wonderlik geskape\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e – Klein Beertjie wens hy kon al die dinge doen wat sy vriende kan doen. Maar Mamma en Pappa Beer herinner hul klein beertjie dat hy wonderlik gemaak is net soos hy is.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e\n\u003cb\u003e\u003ci\u003eKlein Beertjie volg die Leier\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e – Klein Beertjie ontdek dat dit belangrik is om goeie leiers te kies – en dat Jesus die heel beste leier is!\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eLeer kinders belangrike lesse en waarhede uit die Bybel.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eElke boekie het 24 volkleur bladsye.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42770136858720,"sku":"9780638011494","price":140.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9780638011494_front.jpg?v=1779811882","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/klein-beertjie-vier-boek-combo-vol-3","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}