Product Details
Die ware betekenis van Kersfees raak dikwels verlore in die besig-wees van geskenke koop en die beplanning van ’n feestelike Kersete. Kersvader hoor die Goeie Nuus is ’n pragtige boekie wat kinders herinner aan die ware betekenis van Kersfees. In die verhaal deel ’n elfie die Goeie Nuus oor Jesus met Kersvader. Kersvader gee dan sy hart vir die Here. Kinders sal gaande wees oor die pragtige illustrasies, en selfs grootmense sal diep geraak word deur die Bybelse waarhede waarmee Kersvader gekonfronteer word en wat hy uiteindelik sy eie maak.
Specifications
- Category : Kinders
- SKU : 9781431625321
- Barcode : 9781431625321
- Size : 210 x 210 mm
- Number of Pages : 32 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy