{"product_id":"kan-jy-nie-een-minuut-saam-met-my-waak-nie-n-boek-oor-gebed-sagteband","title":"Kan Jy Nie Een Minuut Saam met My Waak Nie?: 'n Boek oor Gebed (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eGebed is een van die grootste voorregte van die Christelike lewe — en tog een van die mees verwaardeloosde.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eKan jy nie een minuut saam met My waak nie?\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e \u003cb\u003e\u003ci\u003e'n Boek oor Gebed\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e neem die leser stap vir stap deur die Bybel se onderrig oor gebed — van die fondamente tot voorbidding, vas en geestelike oorlogvoering.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e“Kon julle dan nie een uur saam met My waak nie?” — Matt. 26:40\u003cbr\u003eDie titel is gegrond in Jesus se eie woorde in Getseméné — nie met oordeel nie, maar met uitnodiging. Miskien begin ’n leeftyd van gebed met net eén minuut.\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":50528669171808,"sku":"9781048320091","price":299.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9781048320091_front_6a03d383-db78-4b16-b405-2907b585123f.jpg?v=1790661976","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/kan-jy-nie-een-minuut-saam-met-my-waak-nie-n-boek-oor-gebed-sagteband","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}