PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Jou Kosbaarste Bate (Sagteband)

Jou Kosbaarste Bate (Sagteband)

Danie Vorster
Free National Shipping on Orders over R450!
CUM Books
Danie Vorster
Regular price
Sold out
Sale price
R99.00
Unit price
per 

As jy wegkyk van dit wat materialisties is (waar geld as maatstaf gebruik word) en na God en jouself kyk, sal jy ontdek… Wie JY is maak jou ryker as ‘n miljoenêr.
Die boodskap wat deur geld aan ons oorgedra word, is eenvoudig: “Sonder my is jy niks werd nie, jy het niks, jy is niks nie.”
Dis ‘n taal wat deur biljoene mense verstaan word, dit is die taal van die rykes en beroemdes, sowel as die armes en die wat berug is.
Dis baie selde dat jy sal lees van die geluk van hulle wat die bopunt van die suksesleer bereik het. Hulle het geleer dat geld nie alles is nie – dat geld stoflike dinge (goed) kan koop, maar die geluk nie. Geld en geluk gaan nie noodwendig hand aan hand nie.
Jou kosbaarste BATE sal jou help om jou eiewaarde te ontdek in ‘n wêreld waar geld oorheers en selfs die waarde van mense bepaal. Jy het nodig om jouself te waardeer. As jy eers weet hoe om te bepaal wat jy regtig werd is, sal jy anders dink, praat en doen, want jy sal anders voel oor jouself
  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781432208394
  3. Barcode 9781432208394
  4. Size 148 x 210 mm
  5. Long Author Danie Vorster
  1. Number of Pages 128 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Carpe Diem Media

Recently Viewed Products