PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
John C. Maxwell Dagbeplanner 2021 Met Ritssluiter Swart (Imitation Leather)

John C. Maxwell
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
John C. Maxwell
Regular price
R320.00
Sale price
R320.00
Unit price
per 

Die John C. Maxwell Dagbeplanner is Suid-Afrika se gewildste sakedagboek. Die 2021-reeks spog weer eens met die gewilde ritssluiter-uitgawe in luukse leer. Dit kombineer stylvolle dog funksionele uitleg en elegante ontwerp met inspirerende inhoud uit Maxwell se topverkoperboek Die 360 grade-leier.
Kenmerke sluit in:
• Inspirerende aanhalings vir elke dag
• Motiverende maandelikse oordenkings
• Openbare vakansiedae en skoolkwartale
• ’n Bladsy per dag met plek vir afsprake, prioriteite en notas
• Jaarbeplanners en kalenders vir 2021 en 2022
• Elke maand en week in oënskou
• Plek vir finansiële aanwysers
• Logboek om brandstof en afstand op te teken
• 210 x 142 mm
• A5, Swart Luukse leer sagteband met ritssluiter
  1. Category Dagbeplanners
  2. SKU 9781415341360
  3. Barcode 9781415341360
  4. Size 142 x 210 mm
  5. Long Author John C. Maxwell
  1. Number of Pages 432 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Publisher Struik Christian Media

Recently Viewed Products