{"product_id":"jesus-se-geboorte-eerste-lesers-sagteband","title":"Jesus Se Geboorte - Eerste Lesers (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eIs jou kleinding gereed om op hul eie te begin lees? Die Eerste Lesers-reeks is die perfekte manier om ’n liefde vir lees aan te wakker en kinders se geloof te voed – deur eenvoudige woorde, pragtige illustrasies en kragtige boodskappe van God se liefde en waarheid wat tot hul harte spreek.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003ci\u003eJesus se geboorte\u003c\/i\u003e vertel die verhaal van Jesus se geboorte oor in eenvoudige woorde en kort sinne, wat dit maklik maak vir kinders om hierdie spesiale storie op hul eie te lees.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e’n Pragtige boek wat die storie van die Baba wat gekom het om die wêreld te red oorvertel vir kinders tussen 5 en 8 jaar wat pas op hul eie begin lees.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e24 volkleur-bladsye.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel \u003ci\u003eThe Birth of Jesus\u003c\/i\u003e.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42806524903520,"sku":"9780638010992","price":28.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9780638010992_front.jpg?v=1780903025","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/jesus-se-geboorte-eerste-lesers-sagteband","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}