PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Jesus - 'N Radikale Sprong (Sagteband)

SAVE
R29.81
Jesus - 'N Radikale Sprong (Sagteband)
Jesus - 'N Radikale Sprong (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Jesus - 'N Radikale Sprong (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Jesus - 'N Radikale Sprong (Sagteband)
  • Jesus - 'N Radikale Sprong (Sagteband)

    CUMBookssa
    Stephan Joubert
    Regular price
    R149.01
    Sale price
    R119.20
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781770008427

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    In Jesus – ’n radikale sprong nooi Stephan Joubert lesers uit om radikaal ánders oor Jesus te dink; dan sal daar ook nuut oor die kerk gedink kan word. Hy sluit Afrikaanse lesers se koppe oop met ’n vernuwende benadering en slaag daarin om buite die boks, nuut en vars oor Jesus én die kerk te dink en te skryf.
    Joubert help lesers met sy verruimende perspektief om raak te sien dat Christene so baie van ’n kerklike kultuur gemaak het en die evangelie so aangepas het dat Christus op die agtergrond geskuif is.
    Jesus – ’n radikale sprong is ’n dwingende uitnodiging om anders oor die Messias te dink en op die “hakke te stap van Jesus soos wat jy Hom bes moontlik nog nie vantevore ontmoet het nie”.
    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781770008427
    3. Barcode : 9781770008427
    4. Size : 148 x 210 mm
    5. Long Author : Stephan Joubert
    1. Number of Pages : 232 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed