Jesus-Avonture Vir Kaalvoeters (Hardeband Met CD)
By: Cor Uys,Letitia Uys
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Oom Karoolus en Lente is bekende karakters vir die Suid-Afrikaanse kleinspan. Nou kom deel Cor en Letitia Uys 24 lekker-lees-avonture van dié twee geliefde karakters.
Oom Karoolus leer in hierdie pragtige boekie vir Lente en al haar mense-maats sommer baie nuwe dinge. Lesertjies sal sien hoe kosbaar hulle vir Jesus is terwyl hulle leer van God se spesiale boek, die besonderse reënboog wat Hy vir ons gegee het, hoe hard miertjies kan werk, dat God ons altyd veilig sal hou en ons nooit ooit sal vergeet nie, en vele meer.
Elke storie bied ook spesiaal ’n Bybelvers om te onthou, en dan bied dan die volgende belangrike uitdagings om kinders te help groei: Watter nuwe woord jy vandag geleer het, ’n doen-ding en iets om oor te gesels. Die gebed vat dan alles mooi saam.
Ingesluit is ’n gratis CD met 10 lekker saamsing-liedjies.

Product Information
Category : Kinders
SKU : 9781431618101
Author : Cor Uys,Letitia Uys
Language : Afrikaans
Size : 229 mm x 229 mm
Page Count : 100
Format : Hardcover
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy