PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Israel-Reeks Omnibus 1 (Sagteband)

Israel-Reeks Omnibus 1 (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Israel-Reeks Omnibus 1 (Sagteband)
  • Israel-Reeks Omnibus 1 (Sagteband)

    CUM Books
    Marzanne Leroux-Van Der Boon
    Regular price
    R260.00
    Sale price
    R260.00
    Unit price
    per 

    Limited Stock

    PRODUCT CODE: 9780796321978

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Granate bloei in Jerusalem Marc, ’n Suid-Afrikaanse kunstenaar, gaan na Jerusalem om sy Joodse ouma te ontmoet. Terug in Suid-Afrika moet besluit: Is hy Christen of Jood? Sien hy kans om sy aan sy met geweld en onrus in Israel te leef – al is dit saam met Rivkah? Is daar vir hulle ’n toekoms saam? Hatikvah Rivkah verloor haar ongebore baba in ’n miskraam. Onbeantwoorde vrae tussen Marc en Rivkah lei tot huwelikspanning tussen hulle twee. Sal Rivkah weer kans sien om swanger te word?
    Specifications
    1. Category : Fiksie
    2. SKU : 9780796321978
    3. Barcode : 9780796321978
    4. Size : 137 x 213 mm
    5. Long Author : Marzanne Leroux-Van Der Boon
    1. Number of Pages : 628 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Lux Verbi

    Recently Viewed