PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Interliniêre Bybel Grieks-Afrikaans Nuwe Testament (Luukse Leer)

Interliniêre Bybel Grieks-Afrikaans Nuwe Testament (Luukse Leer)

Jan Van Der Watt
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Jan Van Der Watt
Regular price
R399.95
Sale price
R399.95
Unit price
per 

Die Interliniêre Bybel (Grieks-Afrikaans), ontsluit die volledige Griekse teks van die Nuwe Testament vir Afrikaanse lesers in ’n unieke formaat.
Elke bladsy van die Interliniêre Bybel bestaan uit ’n middelkolom, met die Direkte Vertaling aan die linkerkant en die 1983-vertaling aan die regterkant.
Die middelkolom bied:

• die Griekse teks (Nestle-Aland, 27ste uitgawe);
• ’n transkripsie van die Griekse woorde om lesers te help met die uitspraak daarvan; en
• ’n Afrikaanse woord-vir-woord-vertaling van elke Griekse woord.

Die 1983-vertaling in die regterkolom help lesers om die woord-vir-woord-vertaling in die middelkolom te vergelyk met hierdie bestaande Bybelvertaling. Die Direkte Vertaling in die linkerkolom is ’n nuwe vertaling, so na moontlik aan die oorspronklike Griekse teks, maar tog verstaanbaar.
Die Interliniêre Bybel bied aan lesers met min, of selfs geen kennis van Grieks, toegang tot die Griekse teks van die Nuwe Testament. Dit sal tot ’n besonder ryk leeservaring van die Bybel lei.
  1. Category Interliniêre Vertaling
  2. Preferred Bible Bag Size Extra Large Bible Bag
  3. SKU 9781431604326
  4. Barcode 9781431604326
  5. Size 185 x 233 mm
  6. Long Author Jan Van Der Watt
  1. Number of Pages 1408 pp
  2. Language Grieks / Afrikaans
  3. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products