In Gesprek Met Die Vader (Sagteband)
By: Danie Malan

Product Details
Daar kom tye wanneer ’n mens sukkel om te bid. Of wanneer ’n mens wonder of jou gebede aanvaarbaar is vir God. Jesus se dissipels was ook nie seker hoe om te bid nie. Daarom het Jesus vir hulle die volmaakte gebed geleer – die Onse Vader.
In gesprek met die Vader is ’n 11 weke lange Bybelstudie waarin Danie Malan die bedes van die Onse Vader afsonderlik bespreek en wys hoe die bedes elke aspek van ons lewe aanraak. Die betekenis van elke bede word in detail verduidelik en aan die einde van elke studie is daar vrae om oor na te dink en voorstelle vir gebed tydens persoonlike stiltetyd.
Hierdie Bybelstudie vir individuele of groepstudie is ideaal vir enigiemand wat graag ’n ryker gebedsverhouding met die Vader wil hê.
Specifications

- Category : Bybelstudie
- SKU : 9781431618491
- Barcode : 9781431618491
- Size : 148 x 210 mm
- Long Author : Danie Malan
- Number of Pages : 140 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy