PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

In Die Teenwoordigheid Van Jesus (Sagteband)

SAVE
R100
In Die Teenwoordigheid Van Jesus (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, In Die Teenwoordigheid Van Jesus (Sagteband)
  • In Die Teenwoordigheid Van Jesus (Sagteband)

    CUMBookssa
    Randy Alcorn
    Regular price
    R129.00
    Sale price
    R29.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431624126

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Om Jesus waarlik te ken en sy voorbeeld na te volg, is dit belangrik om sy woorde en karakter te bestudeer en daaroor na te dink.
    Met In die teenwoordigheid van Jesus deel topverkoper-outeur Randy Alcorn 200 kort oordenkings, Skrifgedeeltes en inspirerende aanhalings wat God se Seun al hoe meer aan gelowiges sal openbaar. Terwyl lesers nadink oor wie Jesus is en wat Hy vir ons gedoen het, sal hulle ...

    • aangemoedig word om Hom beter te leer ken en inniger lief te hê
    • groei in hulle verhouding met Hom
    • uitsien na die ewige lewe saam met Christus en ervaar hoe dit hulle hele lewensbeskouing verander
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9781431624126
    3. Barcode : 9781431624126
    4. Size : 115 x 175 mm
    5. Long Author : Randy Alcorn
    1. Number of Pages : 228 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed