{"product_id":"in-die-teenwoordigheid-van-god-hardeband-1","title":"In die Teenwoordigheid van God (Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eDie 366 oordenkings van \u003cb\u003e\u003ci\u003eIn die Teenwoordigheid\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e \u003cb\u003e\u003ci\u003evan God \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003ebevestig aan elkeen wat dit lees dat God vandag nog net so kragtig teenwoordig is by sy kinders soos in Bybelse tye.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDie oordenkings in die eerste helfte van elke maand is gebaseer op die Ou Testament, en die tweede helfte van die maand op die Nuwe Testament.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eIn die Teenwoordigheid van God\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e verseker ons opnuut van God se vertroostende Teenwoordigheid, ook in tye van angs en onsekerheid.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e366 oordenkings\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHardeband\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e388 bladsye\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel In the Presence of God\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42999473668192,"sku":"9780638011449","price":279.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9780638011449_front.jpg?v=1785168572","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/in-die-teenwoordigheid-van-god-hardeband-1","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}