PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Hoop Vir 'n Tyd Soos Hierdie (Sagteband)

Hoop Vir 'n Tyd Soos Hierdie (Sagteband)

Braam Hanekom
Free National Shipping on Orders over R450!
Regular price
Sold out
Sale price
R129.95
Unit price
per 

Voel jy dikwels oorweldig – dat jy nie inpas nie?
Dit is nie noodwendig ’n slegte ding nie, sê Braam Hanekom. Christene is juis geroep om anders te wees, om ’n verskil te maak. Om op te staan teen die stroom.
In Hoop vir ʼn tyd soos hierdie gee Braam die bemoediging dat Christene die voorreg het om te weet dat God hulle deur hierdie uitdaging sal dra en hulle help om ’n verskil te maak.
In dié boek behandel Braam 50 temas wat vir Christene vandag ’n opdrag of uitdaging is, soos: nederigheid, leierskap en eensaamheid, geweld, moeë gelowiges, stygende verwagtinge, versoening en hoe om reg te bid. Elke hoofstuk sluit af met ’n belofte van hoop uit die Skrif.
Hoop vir ʼn tyd soos hierdie sal lesers help om standpunt in te neem en self die verskil te wees wat hulle in vandag se veranderende wêreld wil sien.
  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781431613816
  3. Barcode 9781431613816
  4. Size 148 x 210 mm
  5. Long Author Braam Hanekom
  1. Number of Pages 156 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products