{"product_id":"hoe-om-jou-lewe-te-verwoes-voor-jy-16-is-hersiene-uitgawe-sagteband","title":"Hoe om Jou Lewe te Verwoes voor Jy 16 Is Hersiene Uitgawe (Sagteband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eAs volwassenes soms sukkel om kop te hou, wat van ons jongmense? Hulle word uit alle oorde gebombardeer met superryk, superbekende en supersexy plastiekbeelde. Maar hulle besef nie altyd hoe vals hierdie beelde is nie, en streef dan – dikwels op vernietigende wyse – daarna om soos minder as 2% van die wêreldbevolking te lyk en op te tree.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003e\u003cb\u003e\u003ci\u003eHoe om jou lewe te verwoes voor jy 16 is \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003eis daarom ’n móét vir elke jongmens, ouer, onderwyser en jeugwerker. Johan Smith bespreek onder andere selfdood, die misbruik van tegnologie, drank, dwelms, eetversteurings, okkultisme en pornografie – net ’n paar van die 15 dinge wat régtig jou lewe kan verwoes.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eDié hersiene uitgawe van \u003cb\u003e\u003ci\u003eHoe om jou lewe te verwoes voor jy 16 \u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003eis bevat nuwe statistiek en ook besprekingsvrae wat tieners self kan deurwerk en wat van onskatbare waarde vir jeugleiers sal wees.\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003eGewilde skrywer met jare se ervaring in jeugwerk.\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eBesprekingsvrae aan die einde van elke hoofstuk.\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":43164898852960,"sku":"9780638011241","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9780638011241_front.jpg?v=1790007135","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/hoe-om-jou-lewe-te-verwoes-voor-jy-16-is-hersiene-uitgawe-sagteband","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}