PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Hoe Om God Se Stem Te Hoor (Sagteband)

Hoe Om God Se Stem Te Hoor (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Hoe Om God Se Stem Te Hoor (Sagteband)
  • Hoe Om God Se Stem Te Hoor (Sagteband)

    CUMBookssa
     
    Regular price
    R99.96
    Sale price
    R99.96
    Unit price
    per 

    Limited Stock

    PRODUCT CODE: 9781415337226

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Wat is my doel? Het God regtig ’n plan vir my lewe? Ons het almal al hierdie vrae gevra.
    Baie mense strompel maar net voort deur die lewe en vind toevallig die antwoorde daarop.
    Hierdie boek sal jou help om uit te vind wat die doel van jou bestaan is. Die stappe wat in hierdie bladsye uiteengesit word sal jou leer hoe om God se stem te herken wanneer Hy met jou praat oor jou doel, maak nie saak in watter lewenstadium of loopbaan jy jou bevind nie.
    Hoe om God se stem te hoor is ideaal vir jongmense, enigeen wat pas klaar gestudeer het, asook mense wat gevestigde loopbane het maar hul, lewensdoel wil herdefinieer en groter duidelikheid wil hê oor God se plan vir hulle lewe.

    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781415337226
    3. Barcode : 9781415337226
    4. Size : 125 x 178 mm
    1. Number of Pages : 144 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed