PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Hoe Om Die Bybel Reg Te Lees (Sagteband)

Hoe Om Die Bybel Reg Te Lees (Sagteband)

Stephan Joubert
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Stephan Joubert
Regular price
Sold out
Sale price
R119.96
Unit price
per 

Hoe vryer die Bybel beskikbaar raak, hoe minder word dit gehoor, gelees, geleef,” sê Stephan Joubert. Maar hoekom? Omdat mense steeds nie weet hoe om die Bybel reg te lees nie.
Stephan Joubert span in Hoe om die Bybel reg te lees kragte saam met ervare kundiges Roedolf Botha, Tom Smith, Jan Venter, Leonard Maré en Franco-Pierre Visser, en help jou om die Skrif vars en nuut te ontdek.

Hulle kyk nugter en in detail na byvoorbeeld:

• Wat presies beteken dit om die Bybel “in konteks” te lees?
• Hoe gaan jy te werk om ’n spesifieke gedeelte reg te interpreteer?
• Hoe weet jy wat in die Bybel op jou van toepas­sing is?
• Kan jy die Bybel “gebruik” om te oordeel oor etiese kwessies?

Die Bybel is die lewende God se teks wat Hy oorskryf op die harte van mense. Hoe om die Bybel reg te lees sal jou help om God se boodskap beter te verstaan, en ’n nuwe vuur vir die Woord in jou hart laat brand.
  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781431615292
  3. Barcode 9781431615292
  4. Size 148 x 210 mm
  5. Long Author Stephan Joubert
  1. Number of Pages 140 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products