{"product_id":"hier-is-ek-here-366-oordenkings-vind-rus-en-vrede-aan-die-voete-van-die-here-hb","title":"Hier Is Ek Here: 366 Oordenkings: Vind Rus en Vrede aan die Voete van die Here HB","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eVind rus en vrede aan die voete van die Here\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eAs jy smag na ’n dieper verhouding met God, is die 366 oordenkings in \u003cb\u003e\u003ci\u003eHier is ek, Here\u003c\/i\u003e\u003c\/b\u003e net wat jy nodig het. Elke oordenking fokus op die oorvloedige seën wat jy kan ervaar wanneer jou lewe volkome oorgegee is aan God. Vind uit hoe om voluit te lewe, die bietjie te gee wat jy het, en oorvloedige seën te ervaar. Word ’n volgeling van Jesus en ervaar ’n lewe van ware betekenis en sin.\u003c\/p\u003e \u003cp\u003eAs jy gereed is vir jou beste lewe en om te groei in jou verhouding met God, ander en jouself, is jy gereed om te sê: Hier is ek, Here!\u003c\/p\u003e \u003cul\u003e \u003cli\u003e366 oordenkings oor hoe om ’n volgeling van Jesus te wees, te groei in jou verhouding met God, ander en jouself, versoeking te weerstaan en ’n lewe te leef wat oorgegee is aan God\u003c\/li\u003e \u003cli\u003e388 bladsye\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eHardeband\u003c\/li\u003e \u003cli\u003eOok beskikbaar in Engels onder die titel Here I Am, Lord\u003c\/li\u003e \u003c\/ul\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42999473569888,"sku":"9780638011425","price":279.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9780638011425_front.jpg?v=1785168570","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/hier-is-ek-here-366-oordenkings-vind-rus-en-vrede-aan-die-voete-van-die-here-hb","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}