{"product_id":"helde-van-die-bybel-hardeband","title":"Helde van die Bybel (Hardeband)","description":"\u003cdiv\u003e \u003cp\u003eHerontdek die legendariese stories van ses Bybelse helde!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWanneer jong Dawid teen Goliat te staan kom, wanneer Simson sy ongelooflike krag wys, en wanneer ander helde op God vertrou, ontvou wonderlike avonture wat met pragtige opwiptonele en illustrasies lewendig word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eLees hoe Josua en Gideon die Israeliete lei en vreeslose Daniël 'n nag saam met die leeus spandeer. Sal ons helde die krag vind om onmoontlike uitdagings te oorkom?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eElke bladsy is 'n nuwe avontuur met opwiptonele wat jong lesers sal boei terwyl hulle leer wat dit beteken om werklik op God te vertrou.\u003cbr\u003eVir 0- tot -6-jariges\u003c\/p\u003e \u003c\/div\u003e","brand":"CUM Books","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":42650154205280,"sku":"9780798186117","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0123\/6543\/0880\/files\/9780798186117_front.jpg?v=1778052902","url":"https:\/\/cumbooks.co.za\/products\/helde-van-die-bybel-hardeband","provider":"CUM Books","version":"1.0","type":"link"}