PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Groei Geestelik Deur Kleingroepe (Sagteband)

Groei Geestelik Deur Kleingroepe (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Groei Geestelik Deur Kleingroepe (Sagteband)
  • Groei Geestelik Deur Kleingroepe (Sagteband)

    CUMBookssa
    Dirkie Van Der Spuy
    Regular price
    R159.95
    Sale price
    R159.95
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781415330968

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Daar is ’n baie groot aanvraag na meer inligting en goeie toerusting vir die suksesvolle inrig en funksionering van kleingroepe. Oral ontdek Christene hoe wonderlik dit is om saam met ander gelowiges gereeld in ’n kleingroep saam te kom.

    Kleingroepe is in die hart van God. Al meer kerke en gemeentes ontdek die seën van kleingroepe. Dit is deel van sy plan vir die organisasie, die opbou en die uitbreiding van sy kerk. 

    In Groei geestelik deur kleingroepe vertel Dirkie van der Spuy van al die seën wat omgeegroepe in Moreletapark -gemeente gebring het en hoe elke ander gemeente met geloof en oortuiging opgeroep kan word om God te vertrou om ware koinonia in hulle kerke te herstel. Kleingroepe in gemeentes kan uiteindelik die basis vir gemeentegroei en herlewing wees.

    Hierdie boek is bedoel om te help voorsien aan die behoefte aan toerusting, om leiers te help om groepe effektief te laat funksioneer en lidmate te help om die volle seën van kleingroepe te beleef.

    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781415330968
    3. Barcode : 9781415330968
    4. Size : 152 x 222 mm
    5. Long Author : Dirkie Van Der Spuy
    1. Number of Pages : 240 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed