PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Goeie Werke Of God (Sagteband)

SAVE
R179.94
Goeie Werke Of God (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Goeie Werke Of God (Sagteband)
  • Goeie Werke Of God (Sagteband)

    CUMBookssa
    John Bevere
    Regular price
    R199.94
    Sale price
    R20.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415335536

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Dit wil voorkom of die terme “goed” en “God” deesdae sinoniem is. Ons glo dat dit wat oor die algemeen as goed beskou word, in lyn met God se wil moet wees. Vrygewigheid, nederigheid, geregtigheid – goed. Selfsugtigheid, arrogansie, wreedheid – boos. Die onderskeid blyk tog duidelik te wees. Maar is dit al wat dit behels?

    Indien “goed” dan so voor die hand liggend is, hoekom sê die Bybel dan dat ons onderskeidingsvermoë moet hê om dit te identifiseer? Goeie werke of God? is nie net nóg ’n selfhelp-boodskap nie. Hierdie boek sal baie meer doen as om jou te vra om jou gedrag en gesindheid te verander. Dit sal jou in staat stel om op so ’n vlak met God te kommunikeer dat dit elke aspek van jou lewe sal verander.

    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781415335536
    3. Barcode : 9781415335536
    4. Size : 152 x 222 mm
    5. Long Author : John Bevere
    1. Number of Pages : 320 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed