PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Goeie Leiers Vra Die Regte Vrae (Sagteband)

Goeie Leiers Vra Die Regte Vrae (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Goeie Leiers Vra Die Regte Vrae (Sagteband)
  • Goeie Leiers Vra Die Regte Vrae (Sagteband)

    CUMBookssa
    John C. Maxwell
    Regular price
    R179.95
    Sale price
    R179.95
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781415329672

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    In Goeie leiers vra die regte vrae verken John C. Maxwell die proses van hoe om ’n suksesvolle leier te word deur die regte vrae te vra en tot jou voordeel aan te wend. Wat is die vrae wat leiers hulleself behoort te vra? Watter vrae moet hulle hul spanlede vra? Hy reageer dan op van die taaiste leierskaptameletjies wat leiers onder sy aandag gebring het.Deur middel van sosiale media het John Maxwell aan leiers die geleentheid gebied om vrae te stel oor hoe om hul volle potensiaal te bereik. Hy het toe 70 vrae oor die gewildste onderwerpe gekies, waaronder:

    • Hoe kan ek my unieke doel as leier ontdek?
    • Wat is die belangrikste daaglike gewoonte wat ’n leier behoort aan te leer?
    • Hoe motiveer jy iemand wat geen dryfkrag het nie?
    • Hoe werk jy saam met ’n moeilike leier wat geen visie het nie?

    Goeie leiers vra die regte vrae is ’n deeglik deurdagte antwoord aan daardie leiers en aan elkeen wat voel dat hulle ’n plato bereik het op hul leierskapreis. Elke leier het die potensiaal om verder te groei. Die raad in hierdie boek sal lesers help om hulle huidige posisie te evalueer en ’n effektiewe plan te ontwikkel om hul doelwitte te bereik.

    Specifications
    1. Category : Leierskap
    2. SKU : 9781415329672
    3. Barcode : 9781415329672
    4. Size : 152 x 222 mm
    5. Long Author : John C. Maxwell
    1. Number of Pages : 288 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed