PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

God Waar Is U (Sagteband)

SAVE
R144.99
God Waar Is U (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, God Waar Is U (Sagteband)
  • God Waar Is U (Sagteband)

    CUMBookssa
    John Bevere
    Regular price
    R180.00
    Sale price
    R35.01
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415341025

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    Voel jy vasgekeer deur jou lewensomstandighede? Wonder jy: “God, waar is U?” Miskien het God nog altyd met jou gepraat, maar nou is sy stem skielik stil. Miskien het jy al ver gevorder op jou geloofspad, maar nou is God nêrens te vinde nie. Welkom, in die wildernis – die plek waar jy reeds God se belofte vir jou lewe ontvang het, maar nou wag jy dat dit bewaarheid word. Maar daar is goeie nuus: Hierdie plek is nie ’n lewelose woestyn nie. God gebruik die wildernis om jou voor te berei en toe te rus om jou lewensdoel te bereik – dis nou te sê dat jy dié tyd reg gebruik.
    In hierdie insiggewende boek, verskaf die topverkoperskrywer John Bevere die belangrikste Bybelse waarhede en vele ontsagwekkende stories wat jou sal help om jou geloofsdroogte en moeilike seisoene te oorleef, en alles aan te gryp wat God vir jou beplan het. Die boek bevat ook besprekingsvrae vir groep-studie.

    Specifications
    1. Category : Geestelike Verryking
    2. SKU : 9781415341025
    3. Barcode : 9781415341025
    4. Size : 152 x 222 mm
    5. Long Author : John Bevere
    1. Number of Pages : 192 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed