Deliveries for online orders before Father's Day have closed, but you can still enjoy a 20% discount till 20 June 2021

God Se Meisiekind (Sagteband)

SAVE
R23.99
God Se Meisiekind (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, God Se Meisiekind (Sagteband)
  • God Se Meisiekind (Sagteband)

    CUMBookssa
    Wynter Pitts
    Regular price
    R119.96
    Sale price
    R95.97
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431618552

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Jong meisies wonder soms: Wie is ek? Dit verras hulle dikwels om te ontdek hulle is nie wie ander sê hulle is of wie hulle dalk self dink hulle is nie. Net God weet wie ons elkeen werklik is.
    In haar inspirerende dagboek God se meisiekind help Wynter Pitts ampertiener-meisies om God se waarhede hieroor raak te sien. In 52 dagstukkies ontdek hulle:

    • Wie God hulle gemaak het om te wees
    • Hoe uniek en spesiaal hulle is
    • Hoe hulle in hierdie wêreld pas

    Ampertiener-meisies sal ontdek daar is niks meer bevredigend as om elke dag tyd saam met God deur te bring en die goddelike eienskappe van vriendelikheid, gehoorsaamheid en getrouheid uit te leef nie.
    God se meisiekind sal jong meisies help om hulleself deur God se oë te sien en sy waarhede toe te laat om ’n werklike verskil in hulle lewens te maak.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9781431618552
    3. Barcode : 9781431618552
    4. Size : 132 x 203 mm
    5. Long Author : Wynter Pitts
    1. Number of Pages : 160 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed