PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
God Is Altyd By Jou (Hardeband)

God Is Altyd By Jou (Hardeband)

Agnes De Bezenac,Salem De Bezenac
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Agnes De Bezenac,Salem De Bezenac
Regular price
R90.00
Sale price
R90.00
Unit price
per 

God is altyd by jou is die perfekte manier vir ouers om hulle kleingoed te leer hoeveel God vir hulle omgee. Met behulp van oulike illustrasies en prettige karakters sal kinders tussen 3 en 6 jaar verseker word van God se belofte dat Hy altyd by hulle is en vir hulle omgee.
God is altyd by jou is gebaseer op Psalm 121 se wonderlike boodskap dat God altyd by ons is en Psalm 91 wat hulle herinner aan sy liefde en beskerming.
  1. Category Kinders
  2. SKU 9781431621293
  3. Barcode 9781431621293
  4. Size 216 x 216 mm
  5. Long Author Agnes De Bezenac,Salem De Bezenac
  1. Number of Pages 48 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Hardcover
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products