God Hoor Wanneer Jy Bid (Hardeband)
By: Agnes De Bezenac,Salem De Bezenac
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
No reviews
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
God hoor wanneer jy bid sal ouers help om hulle kinders bekend te stel aan die wonderlike seën van ’n daaglikse gebedslewe. Die oulike illustrasies sal kinders tussen 3 en 6 jaar se aandag aangryp terwyl hulle leer om met God te praat.
God hoor wanneer jy bid is gebaseer op Skrifgedeeltes oor gebed, soos Psalm 34 wat gaan oor die seën om vir God te bid en die Onse Vader-gebed wat ons leer hoe om te bid. HIerdie is ’n boek wat deur ouers en kinders gekoester sal word.

Product Information
Category : Kinders
SKU : 9781431621279
Author : Agnes De Bezenac,Salem De Bezenac
Language : Afrikaans
Size : 216 mm x 216 mm
Page Count : 48
Format : Hardcover
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy