PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Genade In Gebrokenheid (Sagteband)

Genade In Gebrokenheid (Sagteband)

Ann Voskamp
Free National Shipping on Orders over R450!
CUM Books
Ann Voskamp
Regular price
Sold out
Sale price
R129.95
Unit price
per 

Dit is moontlik om ’n oorvloedige lewe te leef te midde van jou gebrokenheid. So sê New York Times-topverkoper-outeur Ann Voskamp.
In haar boek Genade in gebrokenheid vra sy vrae wat ons nie kan bekostig om te ignoreer nie:

• Hoe hanteer jy jou onuitgesproke gebrokenheid?
• Wat is die antwoord op die pyn en gebrokenheid in ons almal se harte?
• Wat doen jy as jy regtig volkome heling wil ervaar voor dit te laat is?

In ’n diep en persoonlike belydenis lei Ann lesers na ’n plek waar ons die gebrokenheid in ons elkeen kan erken en aanvaar. Sy help ons om God se goeie doel in alles raak te sien, om te besef hoe Hy ons lei, nie met ’n ompad verby die pyn nie, maar déúr die pyn.
In Genade in gebrokenheid oortuig Ann ons dat daar niks is wat so gebroke is dat dit nie herstel kan word wanneer ons die lewende Christus se teenwoordigheid betree nie.
  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781431614721
  3. Barcode 9781431614721
  4. Size 137 x 203 mm
  5. Long Author Ann Voskamp
  1. Number of Pages 224 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products