Geloofskatte Uit Psalms (Sagteband)
By: Adrio Konig

Product Details
Geen boek het so ’n verskeidenheid temas, so ’n rykdom geloofsperspektiewe, so ’n magdom probleemsituasies om ons te help in ons eie omstandighede, en soveel vreugdesituasies om ons te leer wat blydskap in die Here is nie as die Psalms.
In Geloofskatte uit Psalms deel bekende teoloog-skrywer Adrio König sy insigte oor die psalms deur te kyk na die verskillende tipe psalms en hoe dit vandag nog iets vir ons kan beteken. Enkele psalms wat bespreek word, sluit in psalms oor Jerusalem (bv Ps 46, 47, 121, 132), persoonlike en volksklaagliedere (bv Ps 3, 5, 6, 44, 74, 79, 80), boetpsalms (Ps 6, 32, 38, 51, 102, 130, 143), en die Koningspsalms (bv Ps 47, 82, 93, 95, 99).
Met die lees van Geloofskatte uit Psalms sal lesers ontdek hoekom die Psalms as een van die troosrykste Bybelboeke in die Skrif, en ’n bron van oneindige geloofsverryking beskou word.
Specifications

- Category : Christelike Leefwyse
- SKU : 9781431621064
- Barcode : 9781431621064
- Size : 150 x 220 mm
- Long Author : Adrio Konig
- Number of Pages : 308 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy