PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Geloof Alleen (Sagteband)

Geloof Alleen (Sagteband)

Andre Pretorius
Free National Shipping on Orders over R450!
CUM Books
Andre Pretorius
Regular price
Sold out
Sale price
R279.00
Unit price
per 

Volg André Pretorius 500 jaar na die begin van die Kerkhervormingop 31 Oktober 1517, in die spore van die groot Hervormers – MartinLuther en Johannes Calvyn. Hy besoek die plekke waar die sleutelsepisodes van daardie grootserewolusie afgespeel het en sien hoe daardie plekke nou lyk. Hy gaanna die plekke waar die godsdiensoorloë van die Hervormingseraondenkbare verwoesting gesaai het, maar ook na die plekke waardie kreatiwiteit gebore uit die Protestantse verstaan van woorde enmusiek van die grootste kunswerke van die mensdom geïnspireer het. Hy bring dit alles terug na sy eie plattelandse Suid-Afrikaanse,Calvinistiese opvoeding.
  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9780928316902
  3. Barcode 9780928316902
  4. Size 137 x 213 mm
  5. Long Author Andre Pretorius
  1. Number of Pages 356 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Naledi

Recently Viewed Products