PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Geïllustreerde Oordenkings Vir Vroue (Sagteband)

Geïllustreerde Oordenkings Vir Vroue (Sagteband)
Geïllustreerde Oordenkings Vir Vroue (Sagteband)
Geïllustreerde Oordenkings Vir Vroue (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Geïllustreerde Oordenkings Vir Vroue (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Geïllustreerde Oordenkings Vir Vroue (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Geïllustreerde Oordenkings Vir Vroue (Sagteband)
  • Geïllustreerde Oordenkings Vir Vroue (Sagteband)

    CUM Books
    Carolyn Larsen
    Regular price
    R149.00
    Sale price
    R149.00
    Unit price
    per 

    This Item is out of stock

    PRODUCT CODE: 9781431624874

    Notify Me When Available

    Product Details
    Vroue floreer wanneer hulle daagliks herinner word aan hulle waarde. En wat ’n wonderlike manier om dit deur die Skrif te doen! Geïllustreerde oordenkings vir vroue deur Carolyn Larsen bied 90 oordenkings met ontwerpte teksverse om in te kleur. Elke oordenking fokus op ’n aspek van wie jy is volgens die Bybel, en sluit af met ’n inspirerende aanhaling wat vroue in hul geloof sal versterk.
    Terwyl vroue nadink oor hul identiteit in Christus, sal hulle opnuut besef dat, te midde van die onsekerhede van die lewe, God se liefde vir sy kinders die een ding is waaraan hulle kan vashou.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9781431624874
    3. Barcode : 9781431624874
    4. Size : 155 x 178 mm
    5. Long Author : Carolyn Larsen
    1. Number of Pages : 184 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed