Geillustreerde Oordenkings Vir Dogters (Sagteband)
By: Carolyn Larsen

Product Details
Geïllustreerde oordenkings vir dogters is propvol pret! Elkeen van die 366 dagstukke bevat ’n kort oordenking, wat afgerond word met ’n gebed en ’n ontwerpte teksvers wat ingekleur kan word. Die oordenkings is die perfekte gids vir dogters wat met moeilike lewensituasies begin stoei, soos cool-wees, uitgaan, beste vriende en groepsdruk.
Die oordenkings is geneem uit Eenminuut-oordenkings vir dogters, geskryf deur bekende outeur Carolyn Larsen. Die sleutelverse by elke dagstuk is pragtig ontwerp, sodat die waarheid van die Skrif in jong harte vasgelê kan word terwyl hulle die vers inkleur.
Specifications

- Category : Dagstukke
- SKU : 9781431621705
- Barcode : 9781431621705
- Size : 155 x 178 mm
- Long Author : Carolyn Larsen
- Number of Pages : 388 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy