PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Geïllustreerde Gebede Uit Die Bybel (Sagteband)

Geïllustreerde Gebede Uit Die Bybel (Sagteband)

 
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
 
Regular price
Sold out
Sale price
R149.96
Unit price
per 

Geïllustreerde gebede uit die Bybel kombineer die rustigheid van inkleur met kragtige gebed.
Die 101 gebede direk uit die Bybel sal jou inspireer in jou diepste gesprekke met God. Elke gebed word gekomplementeer met pragtige woordkuns en daar is plek om persoonlike notas en gebede neer te skryf.
Dié boek, met sy persgerande bladsye, is die perfekte geskenk vir iemand wat ’n gebedslewe met nuwe krag verlang.
  1. Category Gebed
  2. SKU 9781431616169
  3. Barcode 9781431616169
  4. Size 155 x 178 mm
  1. Number of Pages 208 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products