PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Geheime Van Gister - n Evie Blackwell-Ondersoek (Sagteband)

Geheime Van Gister - n Evie Blackwell-Ondersoek (Sagteband)

Dee Henderson
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
Sold out
Sale price
R249.94
Unit price
per 

Evie Blackwell geniet haar werk in die Illinois-staatpolisiediens. Sy is ’n bekwame speurder en werk haar pad stadig boontoe. Sy sal graag haar trouman wil ontmoet, maar kan haar nie voorstel hoe ’n huwelik gaan werk nie, gegewe die eise wat haar werk stel.
Gabriel Thane het in Carin County grootgeword en sy pa as polisiehoof opgevolg. Gabe is daaraan toegewy om die reg te handhaaf en die inwoners van sy dorp veilig te hou. Hy sal ook graag ’n lewensmaat wil ontmoet en ʼn huwelik wil hê soos sy ouers s’n.
Evie daag in Carin, Illinois, op om aanvoorwerk te doen vir ’n taakspan wat gaan fokus op ou onopgeloste sake in die staat. Sy moet nou saamwerk met Gabe se departement aan ’n klompie kommerwekkende sake oor vermiste persone. Terwyl sy ou bewysstukke bestudeer op soek na nuwe leidrade, maak sy ʼn verrassende ontdekking. Evie besef dadelik Gabriel Thane en sy familie is op die een of ander manier die sleutel tot die antwoorde waarna sy soek.
Geheime van gister is die opwindende nuwe spanningsverhaal uit die pen van Dee Henderson.
  1. Category Fiksie
  2. SKU 9781431617524
  3. Barcode 9781431617524
  4. Size 140 x 216 mm
  5. Long Author Dee Henderson
  1. Number of Pages 388 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products