PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Gediggies Vir Vrolike Gesiggies (Sagteband Met CD)

Gediggies Vir Vrolike Gesiggies (Sagteband Met CD)
  • Load image into Gallery viewer, Gediggies Vir Vrolike Gesiggies (Sagteband Met CD)
  • Gediggies Vir Vrolike Gesiggies (Sagteband Met CD)

    CUM Books
     
    Regular price
    R245.00
    Sale price
    R245.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9780796321824

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Gediggies vir vrolike gesiggies bevat 49 gediggies wat Aletté Winckler spesiaal vir klein maatjies geskryf het. Elke gediggie leer jou kind iets oor God, maar dit help ook met die aanleer van lewensvaardighede. Die liedjies is getoonset deur Aletté en Heinz, en daar is illustrasies vir elke gediggie deur Wess-lee de Klerk. Vir ouderdom 3-8 jaar. CD met 20 musiekopnames word ingesluit. Aletté Winckler is ’n ma van vier, topverkoperskrywer, motiveringspreker, glanspersoonlikheid en stilis.
    Specifications
    1. Category : Kinders
    2. SKU : 9780796321824
    3. Barcode : 9780796321824
    4. Size : 156 x 230 mm
    1. Number of Pages : 96 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Book & CD
    4. Publisher : Lux Verbi

    Recently Viewed