PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Gebede Vir 'N Geseënde Huwelik (Sagteband)

SAVE
R93
Gebede Vir 'N Geseënde Huwelik (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Gebede Vir 'N Geseënde Huwelik (Sagteband)
  • Gebede Vir 'N Geseënde Huwelik (Sagteband)

    CUMBookssa
    Tony Evans
    Regular price
    R139.00
    Sale price
    R46.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431622900

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Elke huwelik kom soms voor uitdagings te staan. Hoe huweliksmaats hierdie uitdagings hanteer, sal bepaal hoe gelukkig en geseënd hulle huwelik sal wees.
    In Gebede vir ’n geseënde huwelik gee Tony Evans ’n versameling kragtige gebede wat 15 van die vernaamste kwessies aanroer waarmee huweliksmaats te doen kry. Dit is kwessies soos kommunikasie, konflik, beskerming, geestelike groei en genesing. Vir elke onderwerp is daar gebede gebaseer op elke deel van die wapenrusting van Efesiërs 6. Huweliksmaats kan hierdie gebede woord vir woord bid, dit parafraseer of as beginpunt gebruik vir hulle eie gebede.
    Gebede vir ’n geseënde huwelik sal huweliksmaats lei om elke aspek van hulle huwelik aan God op te dra en Christus in hul huis en huwelik laat triomfeer.
    Specifications
    1. Category : Huwelik
    2. SKU : 9781431622900
    3. Barcode : 9781431622900
    4. Size : 140 x 216 mm
    5. Long Author : Tony Evans
    1. Number of Pages : 144 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed