Gebede Vir My Kind (Sagteband)
By: Edie Melson
- In stock, ready to ship
- Inventory on the way
- In stock, ready to ship
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Al wat jy eintlik vir jou kind kan doen, is bid. Tog kan ouers om verskeie redes nie elke dag by hulle kinders wees nie. Kinders gaan op skooluitstappies, hulle gaan universiteit toe of trek weg vir hulle werk.
Die gebede in Gebede vir my kindverwoord 'n ouer se emosies wanneer jy daar wil wees vir jou kind, maar nie by hulle kan wees nie. In 9 hoofstukke deel Edie Melson gebede wat jy vir jouself en jou kind kan bid. Dit sluit gebede in om seën, beskerming en genade. Sy deel ook gebede wat jy vir jou kinders se vriende en onderwysers kan bid. Elke hoofstuk word afgerond met oordenkings, gedagtes oor ouerskap en ook gebede vir jouself vir jou belangrike taak as ouer.
Hierdie boek sal jou opnuut laat besef dat God die Vader vir jou kind sorg, selfs as jy nie kan nie.

Product Information
Category : Gebed
SKU : 9781431618606
Author : Edie Melson
Language : Afrikaans
Size : 127 mm x 184 mm
Page Count : 248
Format : Paperback
Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy