PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Gebede Vir Elke Man (Luukse Leer)

Gebede Vir Elke Man (Luukse Leer)

Tony Evans
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
Sold out
Sale price
R119.00
Unit price
per 

As jy in ’n hegte verhouding met God wil leef, moet jy met Hom praat. Gebed is die kragtigste manier om ’n innige verhouding met God te kweek.
In Gebede vir elke man bemagtig dr. Tony Evans mans om met selfvertroue en sekerheid tot God te nader. Hierdie boek bied meer as 60 gebede en kort gedagtes wat bykans elke faset van ’n man se lewe raak. Of jy leiding, wysheid of vrede nodig het, jy sal nader aan God beweeg wanneer jy die gewoonte aanleer om met Hom te gesels oor jou ...
• Gesondheid
• Finansies
• Verhoudings
• Beproewings
• Doel
Gebede vir elke man bied kragtige gebede wat ’n man se geloof sal versterk en hom sal vul met oneindige hoop en nuwe krag wanneer hy sy lewe met God deel.
  1. Category Gebed
  2. SKU 9781431624232
  3. Barcode 9781431624232
  4. Size 125 x 175 mm
  5. Long Author Tony Evans
  1. Number of Pages 148 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products