PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Gebede Met Vlerke (Sagteband)

Gebede Met Vlerke (Sagteband)

Lizette Murray
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Lizette Murray
Regular price
R99.96
Sale price
R99.96
Unit price
per 

Lizette Murray wil met Gebede met vlerke vir laerskolers ’n gebedsgids gee waarop hulle hul gebedslewe kan begin skoei.
Gebede met vlerke bevat meer as 45 gesels-gebede wat laerskoolkinders aanmoedig om self die avontuur van gebed te ontdek. Die ses verskillende afdelings word elkeen aan ʼn ander soort voël gekoppel. Die gebede in daardie afdeling weerspieël dan die unieke kenmerke van die spesifieke voël­soort. So gaan die Arend-gebede oor die krag van God en Duiwe-gebede oor dankbaarheid vir al die goeie dinge. Deur hierdie vergelykings leer kinders om spontaan en gemaklik met God oor hulle vreugdes, hartseer en besorgdhede te praat én daarmee vol te hou.
Saam met die gebede is daar ook lekker aktiwiteite wat kinders sal help om lewe aan hulle gebedslewe te gee.
Gebede met vlerke sal elke kind help om die ware krag van gebed te ontdek.
  1. Category Kinders
  2. SKU 9781431616411
  3. Barcode 9781431616411
  4. Size 148 x 210 mm
  5. Long Author Lizette Murray
  1. Number of Pages 128 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products