PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Engele Van Die Bybel (Hardeband)
Engele Van Die Bybel (Hardeband)
Engele Van Die Bybel (Hardeband)

Engele Van Die Bybel (Hardeband)

Wendy Maartens
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Wendy Maartens
Regular price
R99.96
Sale price
R99.96
Unit price
per 

“Hoe lyk engele?” “Wat doen hulle?” “Het hulle name?”
In Engele van die Bybel beantwoord bekende kinderboekskrywer Wendy Maartens hierdie en ander vrae oor God se engele. Sy stel kinders bekend aan spesiale engele in 18 verskillende Bybelstories soos Jakob se droom, Bileam se pratende donkie, die engel wat vir Elia kos gegee het, en die engel wat vir Maria goeie nuus gebring het.
Dié boekie, wat begin met ’n volksrympie, sluit kleurvolle illustrasies deur Catherine Groenewald in wat lewe gee aan die engele en die stories waarin hulle verskyn. Aan die einde van die boek is daar ook instruksies om jou eie kaartjie met ’n opspring-engel te vou.
Engele van die Bybel sal vir kinders leer dat engele oral is – hulle is God se liefdevolle dienaars en hulle is ons vriende!
  1. Category Kinders
  2. SKU 9781431616404
  3. Barcode 9781431616404
  4. Size 165 x 205 mm
  5. Long Author Wendy Maartens
  1. Number of Pages 76 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Hardcover
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products