PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
En Die Ramshoring Het Geblaas (Sagteband)

En Die Ramshoring Het Geblaas (Sagteband)

Francine Rivers
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Francine Rivers
Regular price
R199.95
Sale price
R199.95
Unit price
per 

Paul Hudson was vasbeslote om sy kerk op te bou, maar teen watter prys?
Dit neem Paul nie lank om die sukkelende Centerville Christelike Kerk reg te ruk nie. Die bywoning het toegeneem en die kinderprogram se bywoning is die beste in jare. Alles gaan goed. As sy vrou dit maar net wil sien. Tog laat hy nie toe dat haar swye hom steur nie …
Soos sy geesdrif en ambisie groei, vergeet Paul egter van die Een wat hom geroep het. Hy ontdek dat die pad na mag maklik na die verderf kan lei. En terwyl Paul en dié om hom probeer onderskei wat dit beteken om werklik hulle geloof uit te leef, moet hulle kies tussen die wil van mense en dié van God.
En die Ramshoring het geblaas deur Francine Rivers vertel die verhaal van ’n leraar wat God se stem ignoreer en sy eie kop volg.
  1. Category Fiksie
  2. SKU 1868299724
  3. Barcode 9781868299720
  4. Size 150 x 220 mm
  5. Long Author Francine Rivers
  1. Number of Pages 452 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products