PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Elke Dag Saam Met God (Sagteband)

By:
Henk Gous
Elke Dag Saam Met God (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Elke Dag Saam Met God (Sagteband)
  • Elke Dag Saam Met God (Sagteband)

    By:
    Henk Gous
    CUM Books
    Henk Gous
    Regular price
    R199.00
    Sale price
    R199.00
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431625451

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    Die lewe het so gejaag en veeleisend geword, propvol eise en prioriteite. Ons dae is lank en vol, en ’n mens kan maklik aan die einde van ’n deurmekaar en moeilike dag wonder of dit die moeite werd was.
    Met Henk Gous se 365 dagstukke kan jy ’n oomblik stil word, fokus op ’n Skrifgedeelte en nadink oor die betekenis daarvan vir jou lewe. Dit gee jou die kans om weer by God krag en bemoediging te kry sodat jy môre se eise met vertroue kan aanpak.
    Groei elke dag ’n bietjie nader aan God deur met Hom te praat. Vind vreugde en betekenis in jou verhouding met die Vader – presies daar waar jy jou nou bevind.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9781431625451
    3. Barcode : 9781431625451
    4. Size : 144 x 190 mm
    5. Long Author : Henk Gous
    1. Number of Pages : 372 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed