PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Elke Dag ’N Vreugdepad (Sagteband)

By:
Nina Smit
SAVE
R35.99
Elke Dag ’N Vreugdepad (Sagteband)
Elke Dag ’N Vreugdepad (Sagteband)
Elke Dag ’N Vreugdepad (Sagteband)
Elke Dag ’N Vreugdepad (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Elke Dag ’N Vreugdepad (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Elke Dag ’N Vreugdepad (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Elke Dag ’N Vreugdepad (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Elke Dag ’N Vreugdepad (Sagteband)
  • Elke Dag ’N Vreugdepad (Sagteband)

    By:
    Nina Smit
    CUMBookssa
    Nina Smit
    Regular price
    R179.95
    Sale price
    R143.96
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781431620616

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details
    ’n Vrou moet deesdae soveel verskillende rolle gelyktydig vervul dat sy skaars tyd kry vir haar eie behoeftes. Een van haar grootste behoeftes wat dikwels in die slag bly, is haar stiltetyd saam met die Here. Lang-durige gebrek aan stilword-tye saam met die Here beroof haar egter van haar lewensvreugde.
    Elke dag ’n vreugdepad is ’n Bybelse joernaal vir stilword-tye saam met God. Die 52 stukke uit die pen van Nina Smit begelei vroue om hulle weer op¬nuut elke dag daarop in te stel om God se stem op elke terrein van hulle lewe te hoor. Die toepassingsvrae aan die einde van elke hoofstuk help vroue om die beginsels in die hoofstuk ’n realiteit te maak in haar lewe.
    In Elke dag ’n vreugdepad ontdek vroue op¬nuut dat as ons tyd maak om God se stem te hoor, ons sal weet wat Hý wil hê ons moet doen. So sal ons leer om weer ons vreugde in Hom te vind.
    Specifications
    1. Category : Dagstukke
    2. SKU : 9781431620616
    3. Barcode : 9781431620616
    4. Size : 152 x 184 mm
    5. Long Author : Nina Smit
    1. Number of Pages : 220 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy

    Recently Viewed