PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Egskeiding, Hoe Nou Verder (Sagteband)

Egskeiding, Hoe Nou Verder (Sagteband)

 
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
 
Regular price
R99.96
Sale price
R99.96
Unit price
per 

Egskeiding voel soms erger as die dood. Behalwe dat jou lewensmaat nie meer aan jou sy is nie, is daar tallose aspekte wat jy moet hanteer wat jou emosioneel, fisies, finansieel en ook geestelik verpletter kan laat voel.
Egskeiding – hoe nou verder? wil jou met praktiese voorstelle help om weg te draai van die verlede en te bou aan jou lewe wat voorlê – ’n lewe waarin jy selfs sterkter kan wees as toe jy getrou het. Dit hanteer geestelike, emosionele, finansiële en fisiese aspekte rondom egskeiding, asook aspekte wat jou kinders raak, soos verhuising en gedeelde ouerskap. Daar is plek in die boek om jou gevoelens neer te skryf oor dinge soos woede, alleenheid en verwerping. Dit bevat ook idees vir finansiële beplanning, stiltetyd, nuwe gesinstradisies en pret saam met jou kinders.
Egskeiding – hoe nou verder? sal jou oortuig jy kan nou reeds ervaar dat jy oukei gaan wees al voel jy platgeslaan.
  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781431618965
  3. Barcode 9781431618965
  4. Size 125 x 175 mm
  1. Number of Pages 112 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products