Eenminuut-Oordenkings Vir Vroue Pienk (Luukse Leer)
By: Carolyn Larsen

Product Details
Die lewe is besig. Veral vir vroue wat kwaliteit-tyd saam met hulle gesin wil deurbring, maar ook die eise van haar beroep moet hanteer. Dit is daarom dikwels moeilik om ’n oomblik stil te word en jou prioriteite te oorweeg.
Die 366 oordenkings in Eenminuut-oordenkings vir vroue is ideaal vir besige vroue wat hunker na ’n inniger verhouding met die Here. Die kort maar kragtige oordenkings sal elke vrou hoop en bemoediging namate sy herinner word dat die Here altyd naby is.
Specifications

- Category : Geskenkboeke
- SKU : 9781432100056
- Barcode : 9781432100056
- Size : 105 x 135 mm
- Long Author : Carolyn Larsen
- Number of Pages : 400 pp
- Language : Afrikaans
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy