PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Die Vryheidsfaktor (Sagteband)

Die Vryheidsfaktor (Sagteband)
  • Load image into Gallery viewer, Die Vryheidsfaktor (Sagteband)
  • Die Vryheidsfaktor (Sagteband)

    CUMBookssa
    Bruce Wilkinson
    Regular price
    R169.95
    Sale price
    R169.95
    Unit price
    per 

    This item is in stock

    PRODUCT CODE: 9781415337479

    Shipping within 3-5 working days

    Product Details

    God het jou hart vir liefde, vreugde, vrede en volkomenheid gemaak. Tog meen pastors dat meer as 90% van hul gemeentelede met onvergewensgesindheid sukkel – iets wat jou kan laat vergeet waarvoor jy eintlik gemaak is. Wat gebeur as die deurdringendste sonde van ons tyd onsigbaar en verborge in jou hart lê? Hoe gemaak as dit elke aspek van jou lewe en verhoudings so onsigbaar en slinks beïnvloed dat die meeste mense dit heeltemal miskyk? Bruce Wilkinson glo onvergewensgesindheid is hierdie sonde. Deur die leringe van Jesus, lê hy in Die vryheidsfaktor die verband tussen ons lyding en ons onvergewensgesindheid uit. Dit leer jou ook hoe om waarlik en vir áltyd te vergewe. Jou storie hoef nie met pynlike wonde te eindig nie. Wat ook al met jou gebeur het, het gebeur. Maar die God van jou hart dui vir jou ’n pad aan – verby die wonde, terug na die lewe en die liefde waarvoor jy geskep is – ’n pad na vryheid.

    Specifications
    1. Category : Christelike Leefwyse
    2. SKU : 9781415337479
    3. Barcode : 9781415337479
    4. Size : 137 x 213 mm
    5. Long Author : Bruce Wilkinson
    1. Number of Pages : 184 pp
    2. Language : Afrikaans
    3. Format : Paperback
    4. Publisher : Struik Christian Media

    Recently Viewed