Die Twaalf Klein Profete (Sagteband)
By: Chris Van Wyk

Product Details
In die Ou Testament is daar 12 Klein Profete wat elkeen 'n bepaalde boodskap op 'n bepaalde tyd van God ontvang het. In die Bybelstudie Die Twaalf Klein Profete bespreek Dr. Chris van Wyk elkeen van hierdie boodskappe in diepte.
Temas wat aangeraak word, is onder andere:
• God praat deur verwoesting en voorspoed
• God se genade en ontferming is vir alle mense
• God gee uitkoms vir dié wat op Hom wag
• God volhard in sy liefde vir ons
Deur die loop van 16 weke sal gelowiges God se karakter leer ken en ook ontdek hoe dié boodskappe vandag nog op ons lewe van toepassing kan wees.
Specifications

- Category : Bybelstudie
- SKU : 9781431623518
- Barcode : 9781431623518
- Size : 171 x 245 mm
- Long Author : Chris Van Wyk
- Number of Pages : 264 pp
- Language : Afrikaans
- Format : Paperback
- Publisher : Christelike Uitgewersmaatskappy