PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Die Tuiskoms (3 Vernuwing-Reeks)(Sagteband)

Die Tuiskoms (3 Vernuwing-Reeks)(Sagteband)

Gary Smalley,Karen Kingsbury
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
CUMBookssa
Regular price
Sold out
Sale price
R109.95
Unit price
per 

Luke, die Baxters se trots en enigste seun, het sy rug gekeer op alles wat voorheen vir hom saak gemaak het: sy geloof, sy familie en sy geliefde Reagan.
Reagan is op die punt om geboorte te gee aan haar kind, maar Luke is nog onbewus van sy vaderskap. Hierdie verlore seun besef nie dat die geheim wat uit sy verlede na vore gaan kom sy lewe, soos hy dit ken, vir altyd gaan verander nie. Maar Luke is nie die enigste een in die Baxter-familie wat ’n lewensveranderende geheim saamdra nie ...
In Die tuiskoms moet Luke weer ’n manier kry om terug te keer na die familie wat hom so liefhet en na hom verlang, maar hoe? En wat sal ’n jong brandweerman bereid wees om te doen om die Baxter-familie weer bymekaar te bring en ook sy eie plek in hul midde te vind?
Die tuiskoms is die derde boek in die gewilde Vernuwing-reeks.
  1. Category Fiksie
  2. SKU 9781431618682
  3. Barcode 9781431618682
  4. Size 127 x 178 mm
  5. Long Author Gary Smalley,Karen Kingsbury
  1. Number of Pages 432 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Christelike Uitgewersmaatskappy

Recently Viewed Products