PLEASE NOTE: FOR MORE INFORMATION & RESOURCES ABOUT COVID-19, PLEASE VISIT HTTPS://SACORONAVIRUS.CO.ZA

Free National Shipping on Orders over R450!
Die Stryd In Jou Gedagtes (Sagteband)

Die Stryd In Jou Gedagtes (Sagteband)

Joyce Meyer
Free National Shipping on Orders over R450!
CUMBookssa
Joyce Meyer
Regular price
Sold out
Sale price
R179.95
Unit price
per 

Hierdie immergewilde boek van Joyce Meyer word gereken as een van die Christelike boeke van die afgelope dekade wat die grootste impak gehad het. Dit is verreweg haar beste verkoper tot op hede en is nou beskikbaar in ’n hersiene, bygewerkte uitgawe. 

Joyce Meyer se kennis, insig en ervaring help lesers verstaan waarom die lewe soms soos ’n opdraande stryd voel en waar gevoelens soos kommer, twyfel, depressie, woede en veroordeling vandaan kom. Dit bied dan die sleutel om die oorwinning te behaal waar dit werklik saak maak – in ons gedagtewêreld. 

  1. Category Christelike Leefwyse
  2. SKU 9781415333105
  3. Barcode 9781415333105
  4. Size 152 x 222 mm
  5. Long Author Joyce Meyer
  1. Number of Pages 240 pp
  2. Language Afrikaans
  3. Format Paperback
  4. Publisher Struik Christian Media

Recently Viewed Products